Vind Verskille – Visuele Volg

R0,00

๐Ÿ”Ž Soek & Kleur Pret! ๐ŸŽจ Kan jy die 7 verskille in die prente sien?Kyk mooi, gebruik jou speurders-oรซ en merk hulle uit! ๐Ÿ•ต๏ธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ•ต๏ธโ€โ™‚๏ธ As jy klaar is, kleur die prentjie mooi in met jou gunsteling kleure. ๐ŸŒˆ

Dit is โ€™n prettige, omvattende visuele-persepsie oefening wat leesgereedheid en leer

ondersteun.