ver – Woorde

R15,00

Perfek vir vinnige woordeskatontwikkeling en vol selfvertroue leer!

 Leer Woorde Speels en Slim! 
Hierdie video gebruik ouditiewe én visuele ondersteuning om jou kind te help om woorde vinniger, makliker en met pret aan te leer. 🎧👀
Met klank én beeld saam, word nuwe woorde nie net onthou nie – maar ook lekker vasgelê op ’n speelse manier.

 Perfek vir vinnige woordeskatontwikkeling en vol selfvertroue leer!