Your cart is currently empty!
Van Letters tot Syfers – Graad R Leer Deur Spel — Aktiwiteitsboeke
Van Letters tot Syfers – Graad R Leer Deur Spel — Aktiwiteitsboeke In Graad R begin kinders hul groot leerreis – van die herkenning van letters en die klanke wat hulle maak, tot die ontdekking van getalle en hoeveelhede. Ons werk ook aan voorgrond- en agtergrondpersepsie, wat help met visuele diskriminasie en fokus – noodsaaklike vaardighede vir lees en skryf. Met speelse aktiwiteite soos letter- en nommerspeletjies, kleursortering, prentinkleur en patroonbou, ontwikkel kinders fyn motoriese vaardighede, konsentrasie en geheue. Elke aktiwiteit is ‘n boublok vir toekomstige lees-, skryf- en wiskundige sukses – alles deur prettige en kreatiewe spel.
Van Letters tot Syfers – Graad R Leer Deur Spel — Aktiwiteitsboeke
In Graad R begin kinders hul groot leerreis – van die herkenning van letters en die klanke wat hulle maak, tot die ontdekking van getalle en hoeveelhede. Ons werk ook aan voorgrond- en agtergrondpersepsie, wat help met visuele diskriminasie en fokus – noodsaaklike vaardighede vir lees en skryf.
Met speelse aktiwiteite soos letter- en nommerspeletjies, kleursortering, prentinkleur en patroonbou, ontwikkel kinders fyn motoriese vaardighede, konsentrasie en geheue. Elke aktiwiteit is ‘n boublok vir toekomstige lees-, skryf- en wiskundige sukses – alles deur prettige en kreatiewe spel.
Related products
-
5 Wenke om Klankvorming te verbeter
R30,00 -
Alfabet Natrek Werkkaarte
R25,00 -
Alphabet Matching Puzzles
R15,00 -
Alphabet Tracing Worksheets
R25,00 -
Baas Speurder- Geheime Kode Woorde
R25,00