The BLOB Squad – Die BLOB Bende

R75,00

Welkom by Micci TeachesWaar leer nie net werkvelle en boeke is nie… maar beweging, spel, lag, ontdek en groei. By Micci Teaches help ons kinders om met selfvertroue te leer lees, skryf en verstaan deur multisensoriese, brein-gebaseerde leer. Ons glo elke kind kán leer… hulle het net die regte pad nodig. Ons fokus op: 🧠 Dysleksie ondersteuning🎈 Speel-gebaseerde leer📚 Leesontwikkeling👣 Bewegings- en reguleringsaktiwiteite🌈 Pret, praktiese leerervarings Ons ondersteun ouers, onderwysers en kinders met hulpmiddels, werkkaarte, kursusse en terapie-idees wat leer makliker en minder oorweldigend maak.  Elke kind leer anders.En dit is iets besonders. English Welcome to Micci TeachesWhere learning is…