Snakes & Ladders/Slangetjies & Leertjies

R75,00

Slangetjies en Leertjies – Taalvaardigheidspakket Beskikbaar in Afrikaans én Engels Maak taalontwikkeling prettig met ons Slangetjies en Leertjies Taalpakket! Hierdie unieke, selfgemaakte speletjies help kinders om belangrike taalvaardighede deur spel te oefen en te versterk. Die pakket sluit in: Alfabet/Alphabet Meervoudes/Plurals scared Drie letter woorde/CVC Words Selfstandige naamwoorde/Nouns Bywoorde/Adverbs Sinonieme/Synonyms Werkwoorde/Verbs Elke speletjie is ontwerp om leer op ‘n prettige, interaktiewe manier aan te moedig – ideaal vir klaskamers, tuisonderrig, remediërende ondersteuning en ekstra oefening. Beskikbaar as ‘n volledige pakket in Afrikaans en Engels.

Slangetjies en Leertjies – Taalvaardigheidspakket

Beskikbaar in Afrikaans én Engels

Maak taalontwikkeling prettig met ons Slangetjies en Leertjies Taalpakket! Hierdie unieke, selfgemaakte speletjies help kinders om belangrike taalvaardighede deur spel te oefen en te versterk.

Die pakket sluit in:

  • Alfabet/Alphabet
  • Meervoudes/Plurals scared
  • Drie letter woorde/CVC Words
  • Selfstandige naamwoorde/Nouns
  • Bywoorde/Adverbs
  • Sinonieme/Synonyms
  • Werkwoorde/Verbs

Elke speletjie is ontwerp om leer op ‘n prettige, interaktiewe manier aan te moedig – ideaal vir klaskamers, tuisonderrig, remediërende ondersteuning en ekstra oefening.

Beskikbaar as ‘n volledige pakket in Afrikaans en Engels.