Piramides ie-oe-ou Klank

R55,00

Minder nuwe inligting = meer vloei ’n Piramide-sin begin klein en bou stadig op: Die Die kat Die kat is Β Die kat is vet. Die brein: hoef nie elke keer van vooraf te begin nie herken: β€œO, ek ken hierdie deel al” πŸ‘‰ Dit verlaag kognitiewe las.

Wat is die probleem met leesspoed?

Baie kinders lees stadig nie omdat hulle lui is nie, maar omdat hul brein:

  • elke woord nuut moet verwerk

  • geen kans kry om patrone te herken nie

  • te veel tegelyk moet onthou

Leesspoed kom nie van vinniger lees nie.
Dit kom van minder brein-werk per woord.