My KVK Werkboek
Wat is ’n KVK werkboek? Hierdie KVK werkboek is 76 bladsye vol pretbelaaide aktiwiteite wat al vyf vokale (a, e, i, o, u) insluit – en jou kind stap-vir-stap leer lees sonder raai, net regte klankbou! KVK = Konsonant – Vokaal – Konsonant Voorbeelde: kat pen vis sok bus Dis die eerste regte leesblokke waarop alles later bou. BELANGRIK (Micci goue reels) Stadig = slim Klank eerste, NIE raai nie Kort sessies (5–10 min) Herhaal, herhaal, herhaal Bonus idees vir jou werkboek “Bou die woord visies” bladsye “Lees en kleur in” Soek die woord Klank blokkies
Wat is ’n KVK werkboek?
Hierdie KVK werkboek is 76 bladsye vol pretbelaaide aktiwiteite wat al vyf vokale (a, e, i, o, u) insluit – en jou kind stap-vir-stap leer lees sonder raai, net regte klankbou!
KVK = Konsonant – Vokaal – Konsonant
Voorbeelde:
- kat
- pen
- vis
- sok
- bus
Dis die eerste regte leesblokke waarop alles later bou.
BELANGRIK (Micci goue reels)
- Stadig = slim
- Klank eerste, NIE raai nie
- Kort sessies (5–10 min)
- Herhaal, herhaal, herhaal
Bonus idees vir jou werkboek
- “Bou die woord visies” bladsye
- “Lees en kleur in”
- Soek die woord
- Klank blokkies












