Micci se Alfabet-Afrikaans

R55,00

Om letters aan te leer is niks anders as memorisering nie. Daarom is dit belangrik om dit in baie klein stappe te doen. Verder kan die letters van elke groep gebruik word om klein woorde te vorm (bv. kat, das, dam). Dit bied aan ‘n kind die onmiddellike sukses en laat hulle die rede sien waarom hulle letters moet leer. Die uitdrukking op ‘n kind se gesig wanneer hulle besef hulle het ‘n WOORD gelees, is kosbaar!

Om letters aan te leer is niks anders as memorisering nie. Daarom is dit belangrik om dit in baie klein stappe te doen.
Verder kan die letters van elke groep gebruik word om klein woorde te vorm (bv. kat, das, dam).
Dit bied aan ‘n kind die onmiddellike sukses en laat hulle die rede sien waarom hulle letters moet leer.
Die uitdrukking op ‘n kind se gesig wanneer hulle besef hulle het ‘n WOORD gelees, is kosbaar!