Your cart is currently empty!
Letter Formasie Kaartjies
R25,00
Letter Formasie kaartjies. ✨ Leer letters deur spel en beweging! ✨ Ons splinternuwe Letterformasie Kaartjies help kinders om letters stap-vir-stap te leer vorm. 🎉Elke kaart wys die korrekte skryfrigting met pyle en punte – ideaal vir klein handjies om te volg! 🖍️ Wat dit ontwikkel: Regte letterformasie vanaf die begin. Fynmotoriese vaardighede en hand-oog koördinasie. Selfvertroue in skryf! 👩🏫 Vir wie?Perfek vir klaskamers, tuisonderrig of ekstra oefening by die huis. 📚 Hoekom jy dit gaan liefhê:✅ Herbruikbaar – lamineer en gebruik weer en weer.✅ Prakties en kindervriendelik.✅ Speel-leer benadering wat kinders motiveer. 👉 Kry jou stel vandag en bou ’n…
Letter Formasie kaartjies.