Your cart is currently empty!
Leesvlothheid
Leesvlotheid help kinders om sin te maak van wat hulle lees. As hulle sukkel om elke woord stadig en apart uit te spreek, raak hulle so vasgevang in die klanke dat hulle nie kan verstaan of onthou wat hulle gelees het nie.

Wanneer kinders maklik en vlot kan lees, voel hulle meer selfversekerd. Hulle geniet lees meer en is geneig om dit meer gereeld te wil te doen, wat hul vaardighede verder verbeter.
3. Woordeskat Ontwikkeling
Hoe meer ’n kind lees, hoe meer woorde leer hulle ken. Vlotheid maak dit moontlik om groter volumes teks vinniger te lees, wat lei tot ’n groter woordeskat.
16 Bladsye vol pret!