KVK Woorde Aktiwiteit -Eindklanke

R20,00

HELP MET FONEMIESE BEWUSTHEID EN ONDERSTEUN SPELLING EN LEESVLOEI

HELP MET FONEMIESE BEWUSTHEID EN ONDERSTEUN SPELLING EN LEESVLOEI.

Sê die woord stadig: bv. “s-o-n”

Rek die klanke uit: Beklemtoon die laaste klank — “Watter klank hoor jy

aan die einde?”

Laat die kind die eindklank sê: Moedig hulle aan om dit te herhaal, bv.

“/n/”