KVK Blom Bou Woorde-aeiou 2

R25,00

Die leerder kyk na ‘n eenvoudige prentjie in die blom byvoorbeeld kat, pan, of dak. Daarna gebruik hulle of voorafverskafte lettertjies of maak die letters seiff met klei om die woord in die blom se blokkies te bou. Hierdie woorde volg die KVK-patroon (Konsonant -Vokaal-Konsonant), wat ideaal is vir beginners in lees en skryf.