Kleur die Kol

R25,00

“Kleur die Kol” is meer as net ‘n prettige kunsaktiwiteit dit is ‘n kragtige hulpmiddel om sigwoordherkenning, vlot hardoplees en woordgeheue te versterk deur multisensoriese leer. Elke keer wat die kind ‘n kol inkleur en ‘n woord hardop lees, gebruik hulle hul oog (sien die woord), oor (sê die woord) en hand (kleur in), wat help om sterk verbindings in die brein te bou tussen die geskrewe woord en sy betekenis.