Klank,Skryf en Kleur in-KVK woorde

R25,00

Leerders segmenteer die klanke en voeg dit dan saam om die woord te lees. Daarna skryf hulle die woord op die handskrif lyne. Laastens vind hulle die prentjie van die woord en kleur dit in.

Leerders segmenteer die klanke en voeg dit dan saam om die woord te lees.
Daarna skryf hulle die woord op die handskrif lyne.
Laastens vind hulle die prentjie van die woord en kleur dit in.