Hoenderhok-kry die middelklank

R30,00

Hierdie aktiwiteit fokus op die identifisering van die middelklank in eenvoudige woorde ‘n belangrike vaardigheid in vroeë leesontwikkeling. Kinders kyk na  ‘ n prentjie, klank die woord stadig uit (bv. “m-a-t”), en luister spesifiek na die klank in die middel van die woord. Waarom is dit belangrik? Om die middelklank in woorde te kan hoor en identifiseer, is ’n belangrike deel van fonemiese bewustheid – dit help kinders om: •Woorde beter te dekodeer wanneer hulle lees. •Woorde foneties te spel. •Klankverskille tussen woorde te herken. Wat jy kry: •Prentkaarte van eenvoudige KVK(konsonant-vokaal-konsonant) woorde -bv: kat, vis, son

Hierdie aktiwiteit fokus op die identifisering van die middelklank in eenvoudige woorde ‘n belangrike vaardigheid in vroeë leesontwikkeling. Kinders kyk na ‘ n prentjie, klank die woord stadig uit (bv. “m-a-t”), en luister spesifiek na die klank in die middel van die woord.