Your cart is currently empty!
Getal Soektog- Telrame
R25,00
Soek die telraam wat ooreenstem met een van die getalle onder aan die bladsy. Kleur die prent in of sirkel dit. -Dit hang af of jy die kleur of swart-en-wit bladsy gebruik. Trek die getal na. Herhaal vir elke getal op die bladsy.
Soek die telraam wat ooreenstem met een van die getalle onder aan die bladsy.
Kleur die prent in of sirkel dit. -Dit hang af of jy die kleur of swart-en-wit bladsy gebruik.
Trek die getal na.
Herhaal vir elke getal op die bladsy tot by nommer 20.
Related products
-
Addition-1-10
R20,00 -
Auditory Sequencing Exercise
R30,00 -
Break it up-Insect sums
R20,00 -
Breek op-Insek Somme
R20,00 -
Complete the Picture-Symmetry
R20,00