Your cart is currently empty!
Breek op-Insek Somme
R20,00
Plaas die getal 7 in die boks bo die skoenlapper. Neem 7 tellers en plaas 4 op die een vlerk van die skoenlapper en 3 op die ander vlerk. Nou skryf jy die som om dit te wys – skryf 4 in die eerste boksie, 3 in die tweede boksie, en 7 in die laaste boksie om die vergelyking te vorm: 4 + 3 = 7
Plaas die getal 7 in die boks bo die skoenlapper. Neem 7 tellers en plaas 4 op die een vlerk van die skoenlapper en 3 op die ander vlerk. Nou skryf jy die som om dit te wys – skryf 4 in die eerste boksie, 3 in die tweede boksie, en 7 in die laaste boksie om die vergelyking te vorm:
4 + 3 = 7