Single Sound Mouth Pacement/ Enkelklank Mondplasings
R75,00
Afrikaans Sien die klank. Vorm die klank. Skryf die klank. Help jou kind om enkelklanke reg te hoor, te vorm én te onthou met duidelike mondplasings en lettervorming. Die kind sien hoe die mond die klank vorm terwyl die letter nagespoor en die klank hardop gesê word. Wanneer ’n kind kan SIEN hoe ’n klank gemaak word, word die onsigbare sigbaar. Beskikbaar in Afrikaans én Engels. English See the sound. Make the sound. Write the sound in the sand, on the pavement etc. Help your child hear, form and remember individual letter sounds with clear mouth-placement visuals and letter formation…












