Kom ons leer ons KLEURE en VORMS

R55,00

Kom ons leer ons kleure! Rooi soos ‘n sappige appel 🍎, geel soos die warm son ☀️, blou soos die groot see 🌊! Maak gereed vir ‘n kleurvolle avontuur waar kinders speel, leer, lag en ontdek terwyl hulle die wêreld van kleure verken. Met prettige aktiwiteite, speletjies en leer deur beweging word kleure leer sommer ‘n fees! Kom kleur saam, leer saam en laat jou verbeelding skitter! ✨ Micci Teaches: Waar leer kleur kry! Rooi, geel, blou en groen… kom ontdek die wonderwêreld van kleure! Daarna rol, druk en vorm ons klei om sirkels, vierkante, driehoeke en nog vele meer…

Kom ons leer ons kleure!

Rooi soos ‘n sappige appel 🍎, geel soos die warm son ☀️, blou soos die groot see 🌊!

Maak gereed vir ‘n kleurvolle avontuur waar kinders speel, leer, lag en ontdek terwyl hulle die wêreld van kleure verken. Met prettige aktiwiteite, speletjies en leer deur beweging word kleure leer sommer ‘n fees!

Kom kleur saam, leer saam en laat jou verbeelding skitter!

Micci Teaches: Waar leer kleur kry!

Rooi, geel, blou en groen… kom ontdek die wonderwêreld van kleure! Daarna rol, druk en vorm ons klei om sirkels, vierkante, driehoeke en nog vele meer vorms te maak.

🤲 Klei speel help klein handjies sterker word, ontwikkel fyn motoriese vaardighede en maak leer sommer lekker prakties!

✨ Leer deur te speel. Bou deur te ontdek. Groei deur pret te hê! ✨

🎨 Kom kleur, druk, rol en skep saam met Micci Teaches!