Kom on skryf ‘n sin oor Speelgoed/ Let’s write about the Toy

R55,00

KOM ONS SKRYF ’N SIN OOR SPEELGOED! Baie kinders met lees- en spellinguitdagings raak oorweldig wanneer hulle sommer dadelik moet skryf. Daarom werk ons eers VERBAAL voordat ons pen op papier sit.  Laat jou kind: eers die antwoord hardop sê die sin stadig bou die woorde klank en DAN eers skryf ❌ Moenie meer as 3 sinne op ’n slag doen nie. Wanneer daar te veel werk op een bladsy is, gaan baie kinders se brein in overload mode. Hierdie produk is TWEE-IN-EEN: Leesontwikkeling Sinbou en skryfontwikkeling Perfek vir: disleksie spellinguitdagings stadige verwerking kinders wat maklik oorweldig raak  Beskikbaar in:…

KOM ONS SKRYF ’N SIN OOR SPEELGOED!

Baie kinders met lees- en spellinguitdagings raak oorweldig wanneer hulle sommer dadelik moet skryf. Daarom werk ons eers VERBAAL voordat ons pen op papier sit.

 Laat jou kind:
eers die antwoord hardop sê
die sin stadig bou
die woorde klank
en DAN eers skryf

❌ Moenie meer as 3 sinne op ’n slag doen nie.
Wanneer daar te veel werk op een bladsy is, gaan baie kinders se brein in overload mode.

Hierdie produk is TWEE-IN-EEN:
Leesontwikkeling
Sinbou en skryfontwikkeling

Perfek vir:
disleksie
spellinguitdagings
stadige verwerking
kinders wat maklik oorweldig raak

 Beskikbaar in:
✅ Afrikaans
✅ English

LET’S WRITE A SENTENCE ABOUT TOYS!

Many children with reading and spelling difficulties become overwhelmed when they are expected to write immediately. That’s why we first work VERBALLY before putting pen to paper.

 Let your child:
answer verbally first
build the sentence slowly
sound out the words
✅and THEN start writing

❌ Do not do more than 3 sentences at a time.
Too much work on one page can quickly overwhelm the brain.

This product is TWO-IN-ONE:
Reading development
Sentence building and writing practice

Perfect for:
dyslexia
spelling difficulties
slow processing
easily overwhelmed learners

 Available in:
✅ Afrikaans
✅ English