My Wiskunde Werkboek
☀️ HOEKOM JY DIT HIERDIE VAKANSIE MOET DOEN: Na ’n lang eerste kwartaal is baie kinders:😩 moeg😕 onseker😶🌫️ en het gapings wat begin vorm 👉 Hierdie boek gee vir jou die kans om:✔️ stadig saam met jou kind te werk✔️ die basiese boustene reg te lê✔️ selfvertroue weer op te bou✔️ sonder druk… net 5–10 minute per dag 💛 Dis nie oor meer werk nie…👉 Dis oor regte leer, op die regte manier 🔥 Die waarheid?Jou kind is nie “swak in wiskunde” nie…👉 Hulle brein het net nog nie die regte pad geleer nie. En hierdie boek wys vir hulle…
SUKKEL JOU KIND MET WISKUNDE?
Dan is hierdie boek gemaak vir JOU kind!
My Remediërende Wiskunde Werkboek
117 BLADSYE vol pret, leer en groei!
Hierdie is nie net nóg ’n werkboek nie…
Dit is ’n brein-gebasseerde, stap-vir-stap hulpmiddel wat jou kind help om WISKUNDE REGTIG te verstaan — nie net te raai nie.
Wat maak hierdie boek anders?
Fokus op begrip, nie net antwoorde
Kinders leer deur te DOEN en te BELEEF
Bou ’n sterk fondasie met:
• Getalle & getalname
• Voor en na
• Tel, optel & patrone
• Plekwaarde (ene, tiene, honderde)
• Datahantering & grafieke
• Meer as / minder as
Pret aktiwiteite soos:
• Rol-en-tel speletjies
• Knip-en-plak
• Tienrame
• Getallyne
Alles is eenvoudig, visueel en kind-vriendelik verduidelik soos in die boek

























