Your cart is currently empty!
Lawwe Monster – KVK Pennetjie Woorde
R15,00
Ontmoet ons Snaakse Monster KVK Pennetjie kaarte — die perfekte kombinasie van pret, klanke en fynmotoriese oefening! Kleuters sal dit geniet om die KVK-woorde hardop te sê en die regte monster prent vas te pen. Dis prakties, kleurvol en vol leerpret! 💡 Ideaal vir klaskamers, tuisoefening of terapie-sessies.🩷 Nou ook beskikbaar in Engels!
Leerders sê die woord op die kaart hardop en klip dan die prentjie wat daarmee ooreenstem vas.
Related products
-
5 Wenke om Klankvorming te verbeter
R30,00 -
Alphabet Matching Puzzles
R15,00 -
Alphabet Tracing Worksheets
R25,00 -
Auditory Sequencing Exercise
R30,00 -
Baas Speurder- Geheime Kode Woorde
R25,00