Your cart is currently empty!
Lawwe Sinne
R25,00
Kinders leer nuwe woorde en hoe om sinne te bou. Hulle sien dat sinne altyd ’n onderwerp + werkwoord + res van die idee het, selfs al is die sin snaaks. Kreatiwiteit en verbeelding. Lawwe sinne soos “Die hond ry skool toe op ’n fiets” maak kinders lag en help hulle om verbeelding te gebruik. Dit maak skryf en lees minder “streng” en lekkerder.
Lawwe Sinne is ’n baie nuttige hulpmiddel om kinders te help met leer, omdat dit speels en interaktief is.