Your cart is currently empty!
Voer Die Monster – Drie Letter Woorde
R25,00
“Voer die Monster” is ’n prettige speletjie waar kinders ’n monster “voer” deur drie letterwoorde te lees en te gee. Hierdie tipe speletjie bou fonemiese vaardighede (klank–letter koppeling) en woordherkenning op ’n speelse manier. Omdat dit interaktief en visueel is, hou dit kinders se aandag vas en motiveer hulle om woorde te oefen sonder dat dit soos werk voel.
Knip die Monster kaartjie uit, lamineer, klank woord vir woord en voer dit vir die honger monster!
Related products
-
5 Wenke om Klankvorming te verbeter
R30,00 -
Alfabet Natrek Werkkaarte
R25,00 -
Alphabet Matching Puzzles
R15,00 -
Alphabet Tracing Worksheets
R25,00 -
Auditory Sequencing Exercise
R30,00