Your cart is currently empty!
Lees Renbaan – Kort u
R25,00
Kinders oefen om vinniger en meer selfversekerd te lees sonder om elke woord stadig te klank.
Kies ‘n karretjie en knip dit uit.
Rol die dobbelsteen.
Lees die kort u – woord waarop die dobbelsteen val.