Lees Renbaan – Kort e

R25,00

Kinders oefen om vinniger en meer selfversekerd te lees sonder om elke woord stadig te klank.

Kies ‘n karretjie en knip dit uit.

 Rol die dobbelsteen.

Lees die kort e – woord waarop die dobbelsteen val.