Lees Renbaan – Kort a

R25,00

Kinders oefen om vinniger en meer selfversekerd te lees sonder om elke woord stadig te klank.

Kies ‘n karretjie en knip dit uit.

 Rol die dobbelsteen.

 Lees die kort a – woord waarop die dobbelsteen val.