Natrek van Letters en Stempel-Aktiwiteit

R35,00

Hierdie aktiwiteit ontwikkel fynmotoriese vaardighede, versterk klank-simbol- verbintenisse en maak die aanleer van die alfabet ‘handson’ en lekker. Dit is ’n multisensoriese benadering wat geheue en selfvertroue in vroeë geletterdheid ondersteun.