Wasgoedpennetjie woorde

R15,00

Hierdie prettige en praktiese aktiwiteit help jong leerders om klanke te identifiseer, eenvoudige woorde te klank en dan die korrekte woord aan ‘n prent te koppel. Deur die gebruik van wasgoedpennetjies word ook fyn motoriese vaardighede ontwikkel.

5 Bladsye vol wasgoed!