Swiep die Letters-aai Klank

R30,00

“Swiep die Letters” is ‘n prettige, interaktiewe speletjie wat kinders help om woorde te herken, te spel en te onthou deur hul visuele, ouditiewe en kinestetiese leerstyle te gebruik. Deur die letters in die regte volgorde te slaan om woorde te vorm, neem leerders aktief deel aan woordbou, wat hul spelvaardighede, letter-klankassosiasie en woordgeheue verbeter. Dit is veral doeltreffend vir vroeë lesers, disleksiese leerders, asook vir Engels- en Afrikaans-leerders.

19 Kleurvolle Bladsye!