Your cart is currently empty!
Ek sien met my kleine ogies-Visuele Nasporing
Visuele nasporing is die vermoë om oogbewegings glad en akkuraat te beheer of dit nou is om ‘n bewegende voorwerp te volg of om spesifieke visuele inligting te soek. Dit is ‘n kernvaardigheid vir lees, skryf en aandag. Hoekom is dit Belangrik? Leesvloei – Die oë moet akkuraat van links na regs beweeg en tussen reëls spring. Oorskryf van die bord af – Oë moet maklik tussen naby en ver skakel. Visuele aandag en geheue – Belangrik in besige of afleidende leeromgewings. Oog-hand-koördinasie – Noodsaaklik vir teken, legkaarte en sportaktiwiteite. “Ek sien met my klein ogie” – Visuele Nasporingsaktiwiteit Hierdie…
Visuele nasporing is die vermoë om oogbewegings glad en akkuraat te beheer of dit nou is om ‘n bewegende voorwerp te volg of om spesifieke visuele inligting te soek. Dit is ‘n kernvaardigheid vir lees, skryf en aandag.