Your cart is currently empty!
By vind die blom-Alfabet
R25,00
Maak die aanleer van letterklanke pret deurdat jou kinders die by help om sy blom te vind deur die beginklanke met die prente te pas. Hoe om te gebruik: Laat jou kind ‘n blomkaartjie kies en die prentjie benoem. Laat hulle nou die beginklank van die prentjie sê. Laat hulle dan soek vir die by kaartjie wat by daardie beginklank pas. Gaan aan om bye met blomme te pas totdat al die kaartjies gepaar is.
Maak die aanleer van letterklanke pret deurdat jou kinders die by help om sy blom te vind deur die beginklanke met die prente te pas.